Lees is lekker!
Beste Dolfyntjie
Jy het die week sommer baie hard gewerk. Ons het hierdie week geleer oor werkwoorde en bywoorde. Vandag gaan jy sommer net lekker lees.
Hier is ‘n paar sigwoorde wat jy sommer ‘n paar keer moet oefen. Laat iemand in jou huishouding jou help om tyd te hou en die woorde teen tyd te lees. Lekker lees!
AKTIWITEITE
Lees die sigwoorde ‘n paar keer deur
en onthou om jouself te “time”.
Lekker lees!