Graad 3 Afrikaans: Week 4: Donderdag 7 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 07 May 2020)

Lees is lekker!

Beste Dolfyntjie

Jy het die week sommer baie hard gewerk.  Ons het hierdie week geleer oor werkwoorde en bywoorde.  Vandag gaan jy sommer net lekker lees.

Hier is ‘n paar sigwoorde wat jy sommer ‘n paar keer moet oefen.  Laat iemand in jou huishouding jou help om tyd te hou en die woorde teen tyd te lees.  Lekker lees!


AKTIWITEITE

 

 

 

Lees die sigwoorde ‘n paar keer deur

en onthou om jouself te “time”. 

 Lekker lees!


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceTK Leeswerk 7 Mei.pdf

TOETS JOU KENNIS