Die bywoord.
AKTIWITEITE
Ek hoop jy verstaan dit mooi. Ons gaan nou lekker oefen om die bywoorde te soek. Jy gaan nou verskillende aktiwiteite doen op die taakkaart .
- Omkring die werkwoord en onderstreep die bywoord. ( Dit is nie by die voorbeeld omkring nie.)
Maryke hardloop vinnig.
- Voltooi die sin met ‘n geskikte bywoord.
Mieke eet in die kombuis.(waar)
Ek hoop dit is sommer baie maklik. Lekker leer! Onthou om altyd spoggerig te werk.