Graad 3 Afrikaans: Week 4: Woensdag 6 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 06 May 2020)

Die bywoord.


AKTIWITEITE

 

Ek hoop jy verstaan dit mooi.  Ons gaan nou lekker oefen om    die bywoorde te soek.  Jy gaan nou verskillende aktiwiteite doen op die taakkaart .

                  

  • Omkring die werkwoord en onderstreep die bywoord. ( Dit is nie by die voorbeeld omkring nie.)

                                   Maryke      hardloop    vinnig.

 

  • Voltooi die sin met ‘n geskikte bywoord.

                            Mieke eet in die kombuis.(waar)

 

Ek hoop dit is sommer baie maklik.  Lekker leer!  Onthou om altyd spoggerig te werk.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceTK Bywoorde 6 Mei.pdf

TOETS JOU KENNIS