Graad 3 Lewensvaardigheid: Insekte, 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Liggaamsdele

Môre maats

Maak julle gereed om met die insekboek aan te gaan. Vandag gaan jy jou gunsteling insek wat jy gekies het teken. Maak gebruik van jou 3 weke se feite in jou DBE-boek en die Insekfeite bladsy wat juffrou gegee het. 


AKTIWITEITE

Voor jy jou werkkaart voltooi, lees eers die instruksies mooi. Oefen eers jou insek op 'n ander bladsy, voor jy hom in jou insekboekie teken. Hou in gedagte dat jou insek duidelik geteken moet word, sodat jy die liggaamsdele duidelik kan aandui met byskrifte, bv. kop, bors, agterlyf, 2 voelhorings, 6 pote.

 

Werktaak 13; Aktiwiteit:

Skriftelike opdrag:

  • Blok 4: Teken die insek – skryf ‘n opskrif;
  • en etikette / byskrifte by jou skets.


TOETS JOU KENNIS