GRAAD 4 : WISKUNDE 9-MAAL TAFELS OP JOU VINGERS

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

9 X TAFELS

HOOFREKEN (10MIN): Voltooi die onderstaande hoofrekentoets so vinnig as moontlik.  Merk dit en OEFEN weer jou verkeerde antwoorde!

5 x 7 = 49÷ 7 = 7 x 6 = 54 ÷ 6=
30 ÷ 6 = 7 x 8 = 33 ÷ 3 = 3 x 9 =
8 x 12 = 110÷ 11 = 5 x 5 = 10 ÷ 10=
64 ÷ 8 = 12 x 2 = 50÷ 5 =   12 x 11 =
11 x 5 = 45 ÷ 5 = 11 x 8 = 144÷ 12 =

Kyk die you-tube video goed deur (Ek is jammer dit is in engels, maar ek kry nie ‘n afrikaanse verduideliking nie!  Gelukkig is julle mos slim!) Vandag fokus ons NET om die 9x –tafel op jou vingers in te oefen.  


AKTIWITEITE

Kyk mooi na die volgende bladsy wat vir jou presies verduidelik om dit in te oefen.  Kry ook iemand wat vir jou die 9x se somme vir jou mondelings, deurmekaar, sal vra en dan oefen jy dit op jou vingers.  11 X 9 = 99 EN 12 X 9 = 108 MOET JY ONGELUKKIG UIT JOU KOP LEER, WANT JY HET NET 10 VINGERS!!

 

 

MEMORANDUM(ANTWOORDE):

Hoofrekentoets: 

5 x 7 = 35

49÷ 7 = 7

7 x 6 = 42

54 ÷ 6 = 9

30 ÷ 6 = 5

7 x 8 = 56

33 ÷ 3 = 11

3 x 9 = 27

8 x 12 = 96

110÷ 11 =10

5 x 5 =25

10 ÷ 10= 1

64 ÷ 8 = 8

12 x 2 =24

50÷ 5 = 10

12 x 11 = 132

11 x 5 = 55

45 ÷ 5 = 9

11 x 8 = 88

144÷ 12 = 12



TOETS JOU KENNIS