GRAAD 4 : WISKUNDE BREUKE 2

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 06 May 2020)

BREUKE: OPDEEL EN TEKEN VAN BREUKE,EKWIVALENTE EN VERGELYKENDE BREUKE

HOOFREKEN (10MIN): Voltooi die onderstaande hoofrekentoets so vinnig as moontlik.  Merk dit en OEFEN weer jou verkeerde antwoorde!

2 x 9 = 35 ÷ 7 = 2 x 12 = 36 ÷4=
70 ÷ 7 = 9 x 9 = 77 ÷7 = 12 x 3 =
9 x 12 = 44 ÷ 11 = 6 x 6 = 100 ÷ 10=
25 ÷ 5 = 8 x 9 = 144 ÷ 12 =   7 x 9 =
11 x 6 = 60 ÷ 5 = 12 x 2 = 60 ÷ 12 =

 Kyk weer na gister se video’s en ook vandag s’n. Wanneer ons ‘n breuk in drie gelyke dele deel, noem ons elke stukkie ‘n derde.  Wanneer ons hom in vyf gelyke dele deel, noem ons elke stukkie ‘n vyfde.  Vandag gaan ons net hersiening doen van hierdie konsep, sit inoefen, in kleur in jou boek en dan weer bietjie oefen aan die vergelyking van breuke.Ons gaan ook kyk, volgens die breuk se kleur, watter dele is ewe groot of groter en kleiner(vergelyk).  Kyk gerus weer na gister se 2 video’s as jy nog nie seker is nie!

NUWE BEGRIP VAN VANDAG : Wanneer ons breuke bymekaar plus, soos ‘n plus-som, tel ons net die tellers van die breuk bymekaar en NIE DIE NOEMERS NIE!  Hierdie sal jy mooi kan raaksien wanneer jy die aktwitiet in jou boek doen, omdat dit mooi in kleur gedruk is.  Oefen dit lekker baie!


AKTIWITEITE

Aktiwiteit:  Rooiboek Bl. 104 en 105 Doen No. 1 – 2, Bl.106  Doen no. 1 -3 en Bl. 108-109 no. 1 - 4

 

 

MEMORANDUM(ANTWOORDE):  Hoofrekentoets: 

2 x 9 = 18

35 ÷ 7 = 5

2 x 12 = 24

36 ÷4= 9

70 ÷ 7 = 10

9 x 9 = 81

77 ÷7 = 11

12 x 3 = 36

9 x 12 = 108

44 ÷ 11 = 4

6 x 6 = 36

100 ÷ 10 = 10

25 ÷ 5 = 5

8 x 9 = 72

144 ÷ 12 = 12

7 x 9 = 63

11 x 6 =66

60 ÷ 5 =12

12 x 2 = 24

60 ÷ 12 = 5

 

Die res van die antwoorde sal juffrou vir jou inscan uit jou boek, omdat die breuke moeilik skryf in kolomme en met lyne!

 



TOETS JOU KENNIS