OPTELLING: Inoefening van ondermekaar-optelling.
Ondermekaar plus-metode met 5-syfergetalle
HOOFREKEN (10MIN): Voltooi die onderstaande hoofrekentoets so vinnig as moontlik. Merk dit en OEFEN weer jou verkeerde antwoorde!
14 + 16 = | 25 + 15 = | 75 – 50 = | 140 = 60 + |
100 – 12 = | 450 – 50 – 10 = | 470 + 30 = | 884 + 16 = |
33 + 27 = | 38 + 12 = | 130 – 70 = | 5 444+ 26 = |
630 – 5 = | 60 – 25 = | 1 250 + 15 = | 6 + 6 + 6 = |
230 + 70 = | 73 + 17 = | 400 – 40 = | 5 x 3 = 10 + |
Maak seker jy verstaan die ondermekaar-manier van optelling nou goed. Onthou ook om jou lyne met ‘n liniaal te trek! Die +-teken is BAIE BELANGRIK, want dit maak van die twee getalle wat ondermekaar staan ‘n som!
AKTIWITEITE
Bereken die volgende somme. Wys jou metode wat jy gebruik (ondermekaar):
- 258 + 361
- 150 + 1 500 + 155
- 644 + 380
- 501 + 1 005 + 550
- 3 561 + 444 + 474
MEMORANDUM (ANTWOORDE):
14 + 16 = 30 | 25 + 15 = 40 | 75 - 50 = 25 | 140 = 60 + 80 |
100 - 12 = 88 | 450 – 50 - 10 = 390 | 470 + 30 = 500 | 884 + 16 = 900 |
33 + 27 = 60 | 38 + 12 = 50 | 130 - 70 = 60 | 5 444+ 26 = 5 470 |
630 - 5 = 625 | 60 - 25 = 35 | 1 250 + 15 = 1 265 | 6 + 6 + 6 = 18 |
230 + 70 = 300 | 73 + 17 = 90 | 400 - 40 = 360 | 5 x 3 = 10 + 5 |
- 619
- 1 805
- 1 024
- 2 056
- 4 479
OEFEN AL DIE SOMME WAT JY VERKEERD HET WEER OOR…..
OEFEN, OEFEN, OEFEN, OEFEN HIERDIE SOMME!