GRAAD 4 : WISKUNDE OPTELLING 3

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 13 May 2020)

OPTELLING: Inoefening van ondermekaar-optelling.

Ondermekaar plus-metode met 5-syfergetalle

HOOFREKEN (10MIN): Voltooi die onderstaande hoofrekentoets so vinnig as moontlik.  Merk dit en OEFEN weer jou verkeerde antwoorde!

14 + 16 = 25 + 15  = 75 – 50 = 140 = 60 +
100 – 12 = 450 – 50 – 10 = 470 + 30 = 884 + 16  =
33 + 27 = 38 + 12 = 130 – 70  = 5 444+ 26 =
630 – 5 = 60 – 25 = 1 250 + 15 = 6 + 6 + 6 =
230 + 70 = 73 + 17 = 400 –  40 = 5 x 3 = 10 +

Maak seker jy verstaan die ondermekaar-manier van optelling nou goed.   Onthou ook om jou lyne met ‘n liniaal te trek!  Die +-teken is BAIE BELANGRIK, want dit maak van die twee getalle wat ondermekaar staan ‘n som!


AKTIWITEITE

Bereken die volgende somme.  Wys jou metode wat jy gebruik (ondermekaar):

  1. 258 + 361
  2. 150 + 1 500 + 155
  3. 644 + 380
  4. 501 + 1 005 + 550
  5. 3 561 + 444 + 474

 

 

 

MEMORANDUM (ANTWOORDE):

14 + 16 = 30

25 + 15  = 40

75 - 50 = 25

140 = 60 + 80

100 - 12 = 88

450 – 50 - 10 = 390

470 + 30 = 500

884 + 16  = 900

33 + 27 = 60

38 + 12 = 50

130 - 70  = 60

5 444+ 26 = 5 470

630 - 5 = 625

60 - 25 = 35

1 250 + 15 = 1 265

6 + 6 + 6 = 18

230 + 70 = 300

73 + 17 = 90

400 -  40 = 360

5 x 3 = 10 + 5

 

  1. 619
  2. 1 805
  3. 1 024
  4. 2 056
  5. 4 479

OEFEN AL DIE SOMME WAT JY VERKEERD HET WEER OOR…..

OEFEN, OEFEN, OEFEN, OEFEN HIERDIE SOMME!

 



TOETS JOU KENNIS