SIMMETRIE: Trek en tel van simmetrielyne
Simmetrie Les 2:
HOOFREKEN (10MIN): Voltooi die onderstaande hoofrekentoets so vinnig as moontlik. Merk dit en OEFEN weer jou verkeerde antwoorde!
5 x 8 = | 15 ÷ 5 = | 4 x 2 = | 36 ÷4= |
30 ÷ 3 = | 7 x 9 = | 49 ÷7 = | 12 x 0 = |
1 x 12 = | 121 ÷ 11 = | 9 x 6 = | 24 ÷ 8= |
50 ÷ 5 = | 5 x 6 = | 36 ÷ 12 = | 3 x 9 = |
8 x 3 = | 15 ÷ 3 = | 3 x 1 = | 55 ÷ 5 = |
Kyk na die 2 you-tube video’s oor simmetrie.
Simmetrie: ‘n Vorm is simmetries wanneer jy dit in 2 identiese dele kan deel as jy dit vou, so hulle pas presies opmekaar. Die lyn wat die vorm in 2 verdeel, word ‘n simmetrielyn genoem wat ons gewoonlik met ‘n stippellyn maak. Vandag gaan ons dit prakties oefen, so ek hoop jy het jou skêr en pritt by jou! Dit gaan so lekker wees om bietjie te knip, te vou en te plak! Kom ons begin….
AKTIWITEITE
Aktiwiteit 1: Omkring die letters van die prentjies wat lynsimmetrie het.
A. B. C. D. E. F.
Aktiwiteit 2: Knip die prentjies in BYLAAG 1 uit. Vou dit om seker te maak of dit ‘n simmetriese is. Plak dit dan onder die korrekte opskrif (gebruik die geprinte tabel):
Simmetries: Nie-simmetries:
Aktiwiteit 3: Voltooi die prentjies deur die ander helfte te teken. Skryf die naam van die figuur op die gegewe lyn. Onthou om 'n liniaal te gebruik.
A. Bv.
Sirkel
B.
_________________________
C.
_________________________
D.
_____________________________________
E.
______________________________
F.
______________________________
Aktiwiteit 3: Toon die simmetrielyne met kleur aan op die volgende letters. Van die letters het meer as een simmetrielyn. Onthou: ‘n Simmetrielyn is ‘n stippellyn.
A.
B.
C.
D.
E.
F.
BYLAAG 1
MEMORANDUM(ANTWOORDE): Hoofrekentoets:
5 x 8 = 40 | 15 ÷ 5 = 3 | 4 x 2 = 8 | 36 ÷ 4 = 9 |
30 ÷ 3 = 10 | 7 x 9 = 63 | 49 ÷7 = 7 | 12 x 0 = 0 |
1 x 12 = 10 | 121 ÷ 11 = 11 | 9 x 6 = 54 | 24 ÷ 8 = 3 |
50 ÷ 5 = 10 | 5 x 6 = 30 | 36 ÷ 12 = 3 | 3 x 9 = 27 |
8 x 3 = 24 | 15 ÷ 3 = 5 | 3 x 1 = 3 | 55 ÷ 5 = 11 |
Aktiwiteit 1: Omkring die letters van die prentjies wat lynsimmetrie het. Antwoorde is in rooi.
A B C D E F
Aktiwiteit 2: Knip die prentjies in BYLAAG 1 uit en plak dit onder die korrekte opskrif in die tabel.
Aktiwiteit 3: Toon die simmetrielyne met kleur aan op die volgende letters. Van die letters het meer as een simmetrielyn. Onthou: ‘n Simmetrielyn is ‘n stippellyn.
A.
B.
D.
E.
F.
G.