GRAAD 4 : WISKUNDE Tafels Inoefening van 1x en ÷ tot 12x en ÷ (Sonder 9x en ÷), Breuke

(Lesson Scheduled For: Thursday, 30 April 2020)

Tafels skryf oor 1x en ÷ tot 12x en ÷ (Sonder 9x en ÷), Vergelyking van breuke.

Voltooi die onderstaande hoofrekentoets so vinnig as moontlik.  Merk dit en OEFEN weer jou verkeerde antwoorde!

3 x 8 = 56÷ 8 = 5 x 6 = 45 ÷ 5=
12 ÷ 6 = 2 x 9 = 18 ÷ 3 = 8 x 4 =
7 x 7 = 121÷ 11 = 4 x 4 = 40 ÷ 10=
96 ÷ 8 = 12 x 7 = 55÷ 5 =   12 x 12 =
5 x 3 = 64÷ 8 = 11 x 5 = 110 ÷ 11 =

Ons het al geoefen hoe om ‘n breuk te skryf en watter breukdeel (½) is ingekleur en watter breukdeel is nie ingekleur nie(½).  Kom ons gaan vergelyk vandag die breuke deur ‘n verwantskapsteken in te vul.  Dit is mos <,  > en  = !


AKTIWITEITE

Gebruik nou jou Wiskunde Rooiboek:  Bl. 98-99 no. 1-4 en kyk elke keer na die grootte van die stukkie wat ingekleur is.  Besluit dan watter verwantskapsteken jy in die blokkie sal invul sodat dit waar is.  Onthou die prentjies is daar om jou te help – so bestudeer dit eers goed voordat jy besluit! Domino-speletjie (Knipselblad 6 is agter in jou boek).  Knip die prente van die breuke agter in jou boek vir jou uit en kry ‘n persoon, of meer as een, om saam met jou die speletjie in te oefen.

 

MEMORANDUM (ANTWOORDE)Bl. 98-99

Hoofrekentoets se antwoorde:

3 x 8 = 24

56÷ 8 =7

5 x 6 = 30

45 ÷ 5= 9

12 ÷ 6 = 2

2 x 9 = 18

18 ÷ 3 = 6

8 x 4 = 24

7 x 7 = 49

121÷ 11 = 11

4 x 4 = 16

40 ÷ 10= 4

96 ÷ 8 =12

12 x 7 = 84

55÷ 5 =  11

12 x 12 = 144

5 x 3 =15

64÷ 8 = 8

11 x 5 = 55

110 ÷ 11 = 10

@Juffrou skryf dit in woorde, maar JY moet dit in breukvorm skryf soos bv. ¼:

Vier agstes       twee agstes

1.a  halwe  halwe                                e.  twee vierdes  twee vierdes

b. twee vyfdes drie vyfdes                f.  twee derdes  een derde

c. halwe halwe                                 g.  vyf agstes  drie agstes

d. drie sewendes vier sewendes        h.  vyf sewendes  twee sewendes

 

2.a =                 b.  >                 c.  <

d. =                   e.  >                 f.  <

 

3.a >                            b. =

c. <                              d. <

e.  =                             f.  >

 

  1. a vier vierdes/hele       b. vier sesdes

       c. vyf vyfdes/hele         d. sewe agstes



TOETS JOU KENNIS