Graad 5 Aardrykskunde, 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Ligging van die Hoêveld, Laeveld, Groot-Karoo, Klein-Karoo, Kalahari en Namakwaland.

Lees die inligting op bladsy 67 in jou handboek oor die volgende:

  • Klein-Karoo
  • Groot-Karoo
  • Laeveldstreek
  • Kalahariwoestyn
  • Namakwaland
  • Hoëveld

AKTIWITEITE

Merk Aktiwiteit 1.1 op bladsy 64-66.

Antwoorde Aktiwiteit 1.1 Bladsy 64-66

  1. A-Kusvlakte

        B-Platorand

        C- Plato

  1. A-Prente A en B, dit is naby die kus.
    B-Platorand, die berge in prent C.
    C-Plato, die plat deel in prent D.

Voltooi Aktiwiteit 1.2 op bladsy 67 en 68



TOETS JOU KENNIS