Inligtingsteks: Ontwikkeling van kastele
Doel van les: Om leerder se vaardigheid te toets i.v.m hoe goed verstaan hy/sy wat hulle lees.
Leerders lees die teks 2 keer deur.
AKTIWITEITE
Leerders lees die teks twee keer deur.
Beantwoord die vrae op bl. 56, nommer 1-9
Gebruik asseblief volsinne.