Graad 5 Geskiedenis, 30 April 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 30 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Eerste Boere in Suider-Afrika

Die eerste boere in Suider-Afrika bladsy 87.

Lees bladsy 87 in jou handboek.


AKTIWITEITE

Die eerste boere in Suider-Afrika bladsy 87.

Merk Aktiwiteit 1.1 Bladsy 86

  1. 1700 jaar gelede
  2. Oos
  3. Grond, ystererts
  4. Beeste/vee, gewasse
  5. Yster,koper

 

Voltooi Aktiwiteit 1.2 op bladsy 87



TOETS JOU KENNIS