2D vorms
Dinsdag, 28 April 2020
Graad 5
Doelwit : Identifiseer en benoem 2D-vorms
Hulpbronne: DBE werkboek/Handboek(Almal verstaan)
Lyntjiespapier
Goeie dag Graad 5’s. Ek hoop dit gaan baie goed met elkeen van julle.
Ons gaan vandag begin met 2D vorms.(Inleidend)
Gebruik jou DBE werkboek en Handboek.
Kyk na die youtube video of raadpleeg handboeke indien daar termes is waarmee jy sukkel.
AKTIWITEITE
Dinsdag, 28 April 2020
Graad 5
Doelwit : Identifiseer en benoem 2D-vorms
Hulpbronne: DBE werkboek/Handboek(Almal verstaan)
Lyntjiespapier
Kitsreken
3 x 5 = 6 x 8 = 11 x 9 = 9 x 7 = 6 x 6 =
64 ÷ 8 = 25 ÷ 5 = 121 ÷ 11 = 56 ÷ 7 = 40 ÷ 8 =
50 ÷ 10 = 3 x 0 = 9 x 10 = 44 ÷ 4 = 72 ÷ 9 =
21 ÷ 3 = 81 ÷ 9 = 24 ÷ 3 = 7 x 12 = 49 ÷ 7 =
Aktiwiteit
*DBE werkboek (Rooi boek) – Veelhoeke bl. 70 - 72 no. 1-7
* Leer die name van bostaande 2D vorms.