2D vorms
Kliek om bron te sien. 2D inhoud
AKTIWITEITE
Woensdag, 29 April 2020
Graad 5
Doelwit : Identifiseer en benoem 2D-vorms
Hulpbronne: DBE werkboek/Handboek(Almal verstaan)
Lyntjiespapier
Kitsreken
12 x 5 = 7 x 8 = 10 x 5 = 2 x 6 = 8 x 6 =
60 ÷ 6 = 45 ÷ 5 = 77 ÷ 11 = 73 ÷ 9 = 28 ÷ 4 =
70 ÷ 10 = 5 x 10 = 9 x 9 = 4 ÷ 0 = 144 ÷ 12 =
21 ÷ 7 = 27 ÷ 9 = 27÷ 3 = 7 x 6 = 49 ÷ 7 =
Aktiwiteit
*DBE werkboek (Rooi boek) – Veelhoeke bl. 73 no. 8-9
* Hersien name van 2D vorms.
* Graad 5 Handboek (Almal verstaan Wiskunde)
- Bl.59 Lees:Kernidees (hoeke)
- Bl. 60 Aktiwiteit 1 no.1,2
Aktiwiteit 2 no.1,2
Bl. 61 Aktiwiteit 3 on. 4,5
Memo Kliek om te ontvang.