Graad 5 Wiskunde : Week 4 Dinsdag 5 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 05 May 2020)

Vierhoeke en hoeke

Goeie dag Graad 5’s

Ek glo dat almal nou baie mooi verstaan die verskille en eienskappe van ‘n 2D vorm. Ons gaan nou net kyk na Vierhoeke en hulle eienskappe en ooreenkomste. Onthou ons werk met hoeke en sye. Jy kan weer na die vorige video kyk indien jy oor iets onseker is. Mnr het vandag ‘n nuwe video bygesit oor vierhoeke. Gaan kyk gerus. Bestudeer asb die opsomming oor vierhoeke by volgende gedeeltes. Vandag se les gaan oor twee dae handel. Jy sal sien dat daar nie baie werk is vir die twee dae nie. Ek wil regtig he jy moet hierdie deel mooi verstaan en vasle.

Sterkte


AKTIWITEITE



TOETS JOU KENNIS