2D vorms
Goeie dag
Ek hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle. Mnr hoop julle het die video en leermateriaal baie mooi deur gegaan.
Ons gaan vandag net voort met 2D vorms. Gaan kyk weer na die bronne indien jy iets nie verstaan nie.
Sterket en ek weet jy kan.
2D inhoud ⇐ Gebruik die skakel om weer die leermateriaal te sien.
AKTIWITEITE
|
Donderdag, 30 April 2020
Graad 5
Doelwit : Identifiseer en benoem 2D-vorms
Hulpbronne: DBE werkboek/Handboek(Almal verstaan)
Lyntjiespapier
Kitsreken
- 34 589 + 23 630 =
- 345 789 – 23 230 =
- (45 349 + 73 500) – 100 250 =
- 34 525 x 24 =
- 25 335 x 4 + 23 998 =
Aktiwiteit
* Hersien name van 2D vorms.
* Graad 5 Handboek (Almal verstaan Wiskunde)
- Bl.62,63 Lees: Kernidees (hoeke)
- Bl. 62 Mondeling: Aktiwiteit 4 no.1,2
Aktiwiteit 2 no.1,2
- 64 Aktiwiteit 5
*Teken die table netjie oor en voltooi.
*A4 Papier
*Gebruik asb liniaal