Graad 6 Afrikaans – Hersiening, 1 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 01 May 2020)

Taal Hersiening

Hersiening van antonieme, ontkennende vorm, idiome, indirekte en direkte rede en aksenttekens.

  • Antonieme = anders
  • Ontkennende vorm = negatief, en onthou dubbel ontkenning. M.a.w. dubbel NIE
  • Idiome = spreekwoord / figuurlike taal
  • Indirekte en Direkte rede = sien die video in YouTube link.
  • Aksenttekens = gravis \ en akkuut /

Beantwoord die vrae.


AKTIWITEITE

Lees die vrae mooi deur en beantwoord die vrae in die jou Algemene boek.



TOETS JOU KENNIS