Intensiewevorme en Vergelykings
Taal: Intensiewe vorme
Taal: Vergelykings
- Lees deur die opsomming van ontkenning en vergelykings.
- Kyk die video deur die link te volg, net om weer te hersien en seker te maak jy weet wat ‘n vergelyking is.
- Na die opsomming volg ‘n werkkaart, voltooi die werkkaart in jou Algemene boek.
________________________________________________________________________________________________
OPSOMMING:
Intensiewe vorm
- Dit is altyd byvoeglike naamwoorde.
- Intensiewe vorme beklemtoon dat iets baie erg is. (Hy is nie ‘n bietjie bang nie, hy is doodbang.)
- Intensiewe vorme word altyd aanmekaar geskryf. (Spierwit, nagdonker)
Vergelykings
- Vergelyk ‘n woord met ‘n ander woord.
- Alle vergelykings bevat die woord soos, nes of net soos.
AKTIWITEITE
Lees die werkkaart goed deur en beantwoord die vrae in jou Algemene boek.
28 April 2020
Intensiewe vorme
Vergelykings
_________________________________________________________________________________________________