Strokiesprent + leesbegripsvrae
Leesbegrip: Bloedbroers (strokiesprent)
____________________________________________________________________________________________
Lees die strokiesprent en beantwoord die leesbegripsvrae.
Wenke hoe ons die strokiesprent te lees en dan die vrae te beantwoord.
- Bestudeer die visuele teks as geheel.
- Kyk na die titel en die prentjies.
- Bestudeer die illustrasies deur te kyk na gesigsuitdrukking, lyftaal, simbole en ekstra geskrewe inligitng.
- Verstaan die gebruik van die woorde in die praatborrels. Bv. ‘n Wolkie dui aan die karakter droom/dink en ‘n weerligstraal dui op woede.
- Dink aan die moontlike betekenis van die letterlike en figuurlike taalgebruik.
- Vrae die volgende vrae:
- Wie is die karakters?
- Wat doen hulle?
- Hoekom sê hulle dit wat gesê word?
- Wat is die rede vir hulle optrede?
- Is daar enige les wat jy hieruit kan leer?
- Bespreek die bogenoemde vrae met jou ma, pa, broer, sussie of wie ookal na jou kyk.
- Lees die strokiesprent deeglik deur.
- Lees die begripsleesvrae.
- Lees weer die strokiesprent en soek vir sleutelwoorde om begripsvrae te kan beantwoord.
AKTIWITEITE
Lees die strokiesprent aandagtig deur en beantwoord die leesbegripsvrae in jou Algemene boek.