Graad 6 Afrikaans – Ontkenning les, 27 April 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 27 April 2020)

Ontkenning

Taal: Ontkenning

  • Kyk die video deur die YouTube link te volg, net om weer te hersien en seker te maak jy weet wat ontkenning is.
  • Lees deur die opsomming van ontkenning.
  • Na die opsomming volg die werkkaart, voltooi die werkkaart in Algemene boek.

Opsomming van ontkenning


AKTIWITEITE

Lees die werkkaart deur en skryf die antwoorde in die Algemene boek.

Opskrif

27 April 2020

Ontkennende vorm

________________________________

Ontkenning - werkkaart


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceimage0.jpeg
Smiley faceimage1.jpeg

TOETS JOU KENNIS