Graad 6 – Biografie skryfstuk finaal

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 06 May 2020)

Biografie skryfstuk - Finale weergawe

Opsomming van Biografie

  • “Bio-“ beteken lewe en “-grafie” verwys na beskrywing.
  • ‘n Biografie is die ware verhaal van iemand se lewe wat deur iemand anders geskryf is.
  • ‘n Biografie word in die derdepersoonsvorm vertel.
  • As jy mooi kyk, sal jy sien dat voornaamwoorde soos hy/hom en sy/haar gebruik word.
  • Biografieë word dikwels as boeke gepubliseer, maar verkorte biografieë word ook op baie ander plekke gebruik, bv. In konsertprogramme, webwerwe en begrafnisbriewe.
  • Die skrywer skryf dit oor iemand anders daarom maak hy/sy gebruik van voornaamwoorde soos hy, hom, sy en haar.
  • Gewoonlik word biografieë net oor bekende mense geskryf, bv. sportsterre, politieke leiers en uitvinders.

AKTIWITEITE

6 Mei 2020

Skryf finale weergawe van Biografie

_________________________________________________

Opdrag:

STAP 2

  • Gaan deur jou biografie, kontroleer die foute, maak dit reg en skryf jou biografie netjies oor in Algemene boek.

STAP 3

  • Gebruik die onderstaande kontrolelys om jou biografie te kontroleer. (selfassessering)


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceKontroleer Biografie.pdf

TOETS JOU KENNIS