Beskrywende teks (storie)
Donderdag – 14 Mei 2020
Skryf: Beskrywende teks – Finale weergawe – Ek skryf my storie, DBE p. 90-91
___________________________
Opdrag:
- Skryf jou eie storie deur gebruik te maak van jou beplanning in DBE p. 89.
- Onthou om te begin met die groen woorde in DBE p. 90
- Onthou ook om gebruik te maak van ten minste 3-4 paragrawe.
- 110 – 120 woorde, indien nie genoeg plek, doen op lyntjies papier en kram vas in DBE p. 90.
AKTIWITEITE
Donderdag – 14 Mei 2020
Skryf: Beskrywende teks - Finale weergawe – Ek skryf my storie, DBE p. 90-91