Graad 6 – Sinsontleding DBE

(Lesson Scheduled For: Friday, 08 May 2020)

Hersiening van Sinsontleding DBE

NOTA:

  • Baie belangrik om na die YouTube video te gaan kyk wat aangeheg is.
  • Maak vir jouself notas en leer wat die gesegde, onderwerp, voorwerp, byw. paling en byv. bepaling is.


AKTIWITEITE

8 Mei 2020

Hersiening van Sinsontleding

DBE p. 80 – 81

_____________________________________________



TOETS JOU KENNIS