Graad 6 – Sinsontleding

(Lesson Scheduled For: Thursday, 07 May 2020)

Sinsontleding - Onderwerp, Gesegde, Voorwerp, Byw. bepaling en Byv. bepaling


AKTIWITEITE

7 Mei 2020

Taal: Sinsontleding – Onderwerp, Gesegde en Voorwerp

___________________________

Opdrag:

Beantwoord die volgende vrae in jou Algemene boek.

  1. “Die mensdom het vir jare oor hierdie geheimsinnige murasies gewonder.”
  2. Skryf die gesegde van hierdie sin neer.
  3. Skryf die onderwerp
  4. Die kunstenaar het voëls uit seepsteen gekerf.
  5. Brei die onderwerp van hierdie sin met ‘n bepaling uit,
  6. Brei die voorwerp van hierdie sin met ‘n bepaling uit.
  7. Brei die gesegde uit met ‘n bepaling wat tyd aandui.
  8. Brei die gesegde uit met ‘n bepaling wat wyse aandui.
  9. Brei die gesegde uit met ‘n bepaling wat plek aandui.
  10. Skryf nou die nuwe sin oor waarin al die uitbreidings (a-e) ingesluit is. Maak seker dat jou woordorde reg is!


TOETS JOU KENNIS