Graad 6 Skeppende Kuns Mandalas,

(Lesson Scheduled For: Monday, 27 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Ontwerp jou eie mandala

Skeppende kuns:

!!!Vakansieprojek!!!

Gedurende kwartaal twee verwag die departement van ons om sirkelfigure te voltooi en meer kunstig te maak. Julle mag dalk al gehoor het van Mandalas. Indien nie gaan “google” gerus vir oulike idees. ‘n Mandala is ‘n sirkelvormige figuur met ‘n verskeidenheid patrone en vorms.

Ek heg vir julle ‘n “link” aan. Dis ‘n manier hoe om ‘n mandala te teken. Skep dus jou eie mandala! Indien jy nie op die link kan gaan nie, heg ek vir jou ‘n voorbeeld van my eie mandala aan. Jy mag “mal” gaan met kleure en koki’s en als!

 

 

 
   

                                                                     skeppende kuns-madala projek 27 april-1 mei 2020


AKTIWITEITE

skeppende kuns-madala projek 27 april-1 mei 2020



TOETS JOU KENNIS