Graad 6 – Skrystuk beplanning (Beskrywende teks)

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 13 May 2020)

Skryfstuk beplanning (Beskrywende teks)

Woensdag – 13 Mei 2020

Skryfstuk: Beplanning

Lees: ‘n Ongelooflike nag, DBE p. 84-85

Prakties: Ons praat – Rolspel, DBE p. 88

Skryf: ‘n Storie met byvoeglike naamwoorde (Beskrywende teks)

__________________________

Opsomming:

  • Kyk na die YouTube video.
  • Onthou die hartjie wat ek altyd gebruik wanneer ons byvoeglike naamwoorde en selfstandige naamwoorde gebruik.

AKTIWITEITE

Woensdag – 13 Mei 2020

Skryfstuk: Beplanning

Lees: ‘n Ongelooflike nag, DBE p. 84-85

Prakties: Ons praat – Rolspel, DBE p. 88

Skryf: ‘n Storie met byvoeglike naamwoorde (Beskrywende teks)

__________________________

Opdrag:

  • Eerste lees deur die leesstuk oor “‘n Ongelooflike nag” in die DBE boek.
  • Doen die rolspel gedeelte in die DBE boek p. 88 saam met ‘n mamma, pappa, boetie of sussie.
  • Kyk weer na die storie en voltooi Ons skryf in DBE p. 88-89.


TOETS JOU KENNIS