Graad 7 Afrikaans Begripstoets, 27 April 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 27 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Talente

Lees in jou handboek p 77 die leesstuk TALENTE

Beantwoord die vrae op p 78 in jou ALGEMENE BOEK.

Onthou om die opskrif te skryf soos ons gewoonlik doen!

Datum
Begripsvrae p 78
no b. 1 tot 10
——————————————–

Doen eers die vrae op jou eie. Onthou om in vol sinne te antwoord.

Merk jou werk van die memorandum af.


AKTIWITEITE

Jy hoef nie die vrae af te skryf nie. Jy moet slegs die antwoorde volledig neerskryf.

Voorbeeld:

Vraag 1

Soeklees al die moontlike beroepe wat die skrywer kies om talentvolle mense uit te wys.

Antwoord 1

Bankteller, kroepier, straatveƫr, sjef, sweefstkartieste (voltooi dan self die res...)



TOETS JOU KENNIS