Graad 7 SW Trans-Atlantiese Slawehandel

(Lesson Scheduled For: Monday, 27 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Wes-Afrika voordat die slawehandel begin het.

Slawehandel Lesbeplanning

 Sosiale Wetenskappe Geskiedenis

  Graad 7
Tydsduur :3 ure

 

Week: 27 April tot 1 Mei
 

 

Konsep : Trans – Atlantiese slawehandel.

 

 

 

 

 

 

Kernvrae

 

Was daar reeds slawe in Wes-Afrika en in die wêreld voor die Trans-Atlantiese slawehandel begin het?

Hoe het Wes-Afrika (dit is waar die meeste slawe gevang is) gelyk voordat die slawehandel begin het.

Integrasie

 

Tale, lees, skryf en redeneer.

EBW Wes – Afrika ekonomies.

   
Doelwitte

 

Kennis:

Die gebeure in Wes – Afrika voordat die slawehandel begin het.

  1. Polities
  2. Ekonomies
  3. Opvoeding en tegnologie
  4. Samelewing

 

Vaardighede:

Die identifisering van oorsake en gevolge.

 

Begrip:

 

Begrip dat alle gebeure ’n

oorsaak en gevolg het

 

 

 

 

Lesverloop

 

Bestudeer die video clip oor die onderwerp en lees bl. 100 en 101 in jou handboek goed deur.

 

Jy moet verstaan en ’n idee in jou kop vorm van hoe Wes-Afrika voor die Atlantiese Slawehandel gelyk het, polities, ekonomies, opvoeding en tegnologies asook hoe die samelewing gelyk het.

Jy moet verstaan dat daar reeds slawehandel plaasgevind het dwarsdeur die wêreld, maar nie naastenby soos wat die Trans-Atlantiese Slawehandel sou wees nie.

Assessering

 

Geen

Nabetragting en opmerkings

 


AKTIWITEITE

Laerskool Hartenbos

Graad 7 Sosiale Wetenskappe

https://www.youtube.com/watch?v=opUDFaqNgXc

Maandag 27 April 2020

Bron: PowerPoint, SW handboek bl. 100 en 101 asook YouTube clip.

Werk: Lees bl. 100 en 101 sorgvuldig en k 100 en 101 sorgvuldig en indien jy toegang tot die internet het, kyk die aangehegte YouTube clip.  Maak seker jy verstaan hoe Wes-Afrika was voordat die Trans-Atlantiese slawehandel begin het.  Jy moet ook verstaan dat daar nog altyd slawehandel was, nog voor die Trans-Atlantiese slawehandel begin het.  Dit was net anders gedoen en vir ander redes.  Daar is vandag nog steeds slawehandel, ons noem dit nou mensehandel.

Tyd 45 minute

Dinsdag tot Vrydag 1 Mei 2020

Bron: PowerPoint, SW handboek bl. 100 en 101 asook YouTube clip.

Werk: Teken ’n tabel, hier is ’n voorbeeld:

Polities

 

 

Ekonomies

 

 

Opvoeding en tegnologie

 

 

Samelewing

 

 

Som bladsy 100 en bo-aan 101 op in die gegewe kolomme.  Gee 4 feite by elk.

Tyd: 2 ure, deel self jou tyd in.



TOETS JOU KENNIS