Graad RR Afrikaans Bybel en Gediggie
Lees die Bybelverhaal: Jesus genees die blinde man. Lukas 18: 35 – 43
AKTIWITEITE
Gediggie aanleer
Stop sê die rooi lig. (Wys met jou handjie)
Ry sê die groen lig. (Maak asof jy motor bestuur)
Oppas sê die geel lig, (Wys met jou vinger)
oppas wat jy doen.