Graad RR Afrikaans, 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

Graad RR Afrikaans Bybel en Gediggie

Lees die Bybelverhaal:  Jesus genees die blinde man.  Lukas 18: 35 – 43


AKTIWITEITE

Gediggie aanleer

Stop sê die rooi lig.  (Wys met jou handjie)

Ry sê die groen lig.  (Maak asof jy motor bestuur)

Oppas sê die geel lig, (Wys met jou vinger)

oppas wat jy doen.


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley face28 April 2020.pdf

TOETS JOU KENNIS