Graad RR Wiskunde Patrone
Knip vorms uit. Sing die liedjie wat by elke vorm pas en pak dan herhalende patroon. Bv. sirkel, vierkant, driehoek, sirkel,….., ….., …..
AKTIWITEITE
Trek jou handjies af op ‘n stuk papier. Kleur of verf jou regterhand groen in en maak verskillende patrone op jou linkerhand. (Lê klem op links en regs).