Lees en Kyk: Begripslees

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 13 May 2020)

Vind meer uit oor vlugbal

Afrikaanse Rooiboek , Bl.90-91,93

Inhoud:

  • Leerder se leesvermoë en begrip van wat hy/sy lees word getoets.

AKTIWITEITE

 

Aktiwiteit:

  • Leerder lees die inligtingsteks: Ons vind meer uit oor vlugbal.
  • Lees twee keer deur.
  • Verduidelik moeilike terme aan leerder of laat hy/sy ‘n woordeboek naslaan.
  • Doen slegs die vragies op bladsy 91 en 93


TOETS JOU KENNIS