Lees en Kyk

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 06 May 2020)

Tsunami

  1. 64-66

Inhoud: 

  • Leerders se begrip van verslag wat gelees is, gister, word getoets.
  • Leerder moet seker wees dat hy verstaan wat hy gelees is, as daar woorde of frases in teks is, moet leerder asseblief ‘n woordeboek gebruik.
  • Die antwoorde kan alles in die verslag gevind word.
  • Hoe interpreter mens grafieke?
  1. Grafieke is data/inligting wat versamel is en in grafiekvorm voorgestel word.
  2. Dit is ‘n opsomming van sekere inligting.
  3. In hierdie teks het hul verskillende lande se aardbeweging nagevors en hul verskillende grade van sterkte opgesom.
  • ‘n Richterskaal word gebruik om te meet hoe sterk ‘n spesifieke aardbewing was.
  • Hoe hoër die lesing op die richterskaal, hoe gevaarliker was die aardbewing.

AKTIWITEITE

Aktiwiteit:

  • Leerders lees twee keer deur die Nuusverslag,bl. 64-65
  • As jy seker is, jy verstaan waaroor die verslag handel, voltooi, Post-lees: Verstaan die teks,bl. 66
  • Voltooi Werk met Woorde, bl. 66 ( Onthou die antwoorde moet uit die teks kom)

Antonieme: Woorde wat die teenoorgestelde betekeninsse het

Sinonieme: Woorde wat dieselfde betekenis het.



TOETS JOU KENNIS