Lees met begrip

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 05 May 2020)

Kenmerke van 'n verslag

Bl. 63-65

Inhoud:

  • Leerder se leesvermoë en begrip van wat hy/sy lees word getoets.

AKTIWITEITE

 

Aktiwiteit:

  • Leerder lees: Kenmerke van ‘n verslag, bl. 63
  • Maak n breinkaart waar jy elke kenmerk neeskryf.
  • Lees nou die verslag op bl. 64-65
  • Terwyl jy lees moet jy jouself asseblief die volgende tipe vrae vra:
  1. Wat hoor jy?
  2. Wat ruik jy?
  3. Wat proe jy?
  4. Wat sien jy?
  5. Wat voel jy?

 



TOETS JOU KENNIS