Luister en praat

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

Dolfyne

Bl. 62, Platinum handboek

Inhoud:

  • Gesels met u leerder oor die eerste twee sinne bo aan bladsy 62.
  • Ouer lees asseblief die teks oor “Oseane” – Inligtingsteks, bl. 206 vir leerder twee keer voor.
  • Onthou ons toets die leerder se LUISTERVERMOë, nie hul leesvermoë, moet asseblief nie dat die leerder dit self lees nie. ( Indien enigsins moontlik)

AKTIWITEITE

Aktiwiteit:

  1. Skryf 3 vrae neer wat jy dink jy vir Moko, die dolfyn, sal wil vrae.

Ouer en leerder hou dan ‘n onderhoud met mekaar waar elkeen ‘n beurt kry om sy vrae te vrae en leerder antwoord.

 

  1. Tref met taal: Skryf asseblief die 4 Idiome met hul betekenisse ,wat jy onderaan bladsy 62 sal vind, op ‘n folio papier.

Onderstreep die idioom asseblief in kleur.



TOETS JOU KENNIS