Maatjiesomme

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 13 May 2020)

Samevoegings

Hello julle

Ons het verlede week lekker gesien en geleer van maatjiesomme.  Vandag toets ek net hoe slim is jy en of jy kan onthou.  Dis lekker min, maar jy moet dit verstaan.


AKTIWITEITE

Voorbeelde en maatjiesomme wat jy moet doen.



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 1 Wiskunde 13 Mei 2020

1 / 6

Ek het 10 lekkers. Wat is die helfte van 10?

2 / 6

Ek het 10 lekkers. My sussie vat 6.

Hoeveel het ek?

3 / 6

Halveer 8?

4 / 6

Ek het 2 lekkers. Ek eet 1.

Hoeveel kry my sussie ?

5 / 6

Maatjies van 5.

3 en ___ is 5

6 / 6

Mamma koop 7 lekkers. Sy gee vir pappa al 7.

Hy eet almal op.

Hoeveel het ek gekry ?

Your score is

The average score is 92%

0%