Natuurwetenskappe en Tegnologie-Graad 4, 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Hersieningsaktiwiteit van die werk van ons tot dusver geleer het (kwartaal 2)

Woensdag, 29 April 2020

Jy gaan nou ‘n klein hersieningstoets skryf oor verlede week se NW werk en hierdie week se NW werk. Dit is net om seker te maak jy verstaan die werk en jy vergeet nie wat ons geleer het nie. Onthou: Bewaar asseblief al die aktiwiteite en toetsies wat jy doen veilig vir wanneer die skole weer begin. Ouers kan werk hersien met leerders indien hul wil.

Hersieningstoets

Vraag 1: Skryf die regte letter langs die vraag neer op jou lyntjies bladsy.

  • Die materiaal sit uit of pas in die beskikbare spasie.

A Vastestof

B Vloeistof

C Gas

  • Die materiaal vloei in ‘n houer in   

A Vastestof

B Vloeistof

C Gas

  • Die materiaal neem ‘n sekere spasie op

A Vastestof

B Vloeistof

C Gas

  • ‘n Materiaal in soliede vorm

A Water

B Klip

C Sap

  • ‘n Materiaal in vloeibare vorm

A Serp

B Boomtak

C Koffie

  • ‘n Materiaal in gasvorm

A Tee

B Kwikgas

C Kwikolie

Vraag 2: Beantwoord die volgende vrae

2.1 Noem die proses wanneer water van ‘n gastoestand na vloeistof verander.

2.2 Noem die proses wanneer ys na ‘n vloeistof verander.

Vraag 3: Gee een voorbeeld van ‘n verwerkte materiaal vir die volgende onverwerkte materiale.

3.1 Olie

3.2 Sand

                                                                                                                        Totaal: 10

AKTIWITEITE

Memo

Hersieningsaktiwiteit: 29 April 2020

Vraag 1

  • A
  • B
  • C
  • B
  • C
  • B

Vraag 2

2.1 Kondenseer

2.2 Smelting

Vraag 3 (enige relevante antwoord)

3.1 Brandstof

3.2 Glas

TOETS JOU KENNIS