Wins en verlies
Lesbeplanning
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
|
Graad 7 | |||||
Tydsduur : 2 ure
|
Week: 4 Mei – 8 Mei 2020 | |||||
Konsep
Rekeningkunde
|
Kernvrae
Watter rekeningkundige begrippe is nodig om te bemeester voordat basiese rekeningkunde aangeleer word? |
Integrasie
Tale (Lees en skryf, denkvlakke) Wiskunde |
||||
Doelwitte
Kennis: Aanleer van rekeningkundige begrippe spesifiek Wins en verlies. Vaardighede: Doen basiese rekeningkunde Begrip: ‘n Deeglike begrip van ekonomiese taalgebruik en die toepassing daarvan.
|
Lesverloop
Kyk na die video clip op YouTube wat inkomste en uitgawes, wins en verlies aan jou verduidelik. https://www.youtube.com/watch?v=bEXkP9COnS4&t=8s Werk in jou handboek en werk met die inligting wat daar vir jou gegee word, bl.58. Daar is ‘n voorbeeld van ‘n eenvoudige inkomste en uitgawe staat. Waar daar ‘n sterretjie is * lees die notas onder die voorbeeld. Kyk noukeurig na die definisies in die geel blokkies en leer en verstaan die begrippe.
|
Opdrag
Doen aktiwiteit 5.3 op bladsy 59. |
||||
Nabetragting en opmerkings |
AKTIWITEITE
Laerskool Hartenbos
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe
Maandag tot Vrydag 4 – 8 Mei 2020
Bron: EBW handboek, en YouTube
https://www.youtube.com/watch?v=bEXkP9COnS4&t=8s
Inkomste en uitgawes, wins en verlies.
Werk: Aktiwiteit Sien handboek bl. 59 aktiwiteit 5.3.
Tyd 2 ure, versprei oor die week.