Rekeningkundige Begrippe

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Wins en verlies

Lesbeplanning

 

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

 

Graad 7
Tydsduur : 2 ure

 

Week: 4 Mei – 8 Mei 2020
Konsep

 

Rekeningkunde

 

 

 

 

 

 

Kernvrae

 

Watter rekeningkundige begrippe is nodig om te bemeester voordat basiese rekeningkunde aangeleer word?

Integrasie

 

Tale (Lees en skryf, denkvlakke)

Wiskunde

 
Doelwitte

 

Kennis: Aanleer van rekeningkundige begrippe spesifiek Wins en verlies.

Vaardighede: Doen basiese rekeningkunde

Begrip: ‘n Deeglike begrip van ekonomiese taalgebruik en die toepassing daarvan.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Lesverloop

 

Kyk na die video clip op YouTube wat inkomste en uitgawes, wins en verlies aan jou verduidelik.

https://www.youtube.com/watch?v=bEXkP9COnS4&t=8s

Werk in jou handboek en werk met die inligting wat daar vir jou gegee word, bl.58.  Daar is ‘n voorbeeld van ‘n eenvoudige inkomste en uitgawe staat.  Waar daar ‘n sterretjie is * lees die notas onder die voorbeeld.

Kyk noukeurig na die definisies in die geel blokkies en leer en verstaan die begrippe.

 

Opdrag

 

Doen aktiwiteit 5.3 op bladsy 59.

Nabetragting en opmerkings

AKTIWITEITE

 

Laerskool Hartenbos

Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe

Maandag tot Vrydag 4 – 8 Mei 2020

Bron: EBW handboek, en YouTube

https://www.youtube.com/watch?v=bEXkP9COnS4&t=8s

Inkomste en uitgawes, wins en verlies.

Werk: Aktiwiteit Sien handboek bl. 59 aktiwiteit 5.3.

Tyd 2 ure, versprei oor die week.



TOETS JOU KENNIS