Beplan jou Verslag
Bl. 69 Beplanning
Inhoud:
- Hersien weer die kenmerke van ‘n verslag, bl. 63
- Skryf ‘n nuusberig aan jou plaaslike koerant.
- Jou verslag moet handel oor die “Lockdown” wat tans heers in Suid-Afrika.
- Gaan doen bietjie navorsing,gebruik die internet of vra iemand in jou huis oor sekere feite van Covid 19.
- Vandag doen ons slegs die beplanning.
- Jou finale verslag moet 80 woorde lank wees. Ten minste 3 Paragrawe
- Maak ‘n breinkaart.
- In die middel is jou verslag se hoofopskrif.
- Lees op bl. 69 wat presies van jou verwag word.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
- Leerder beplan sy verslag deur middel van ‘n breinkaart.
- Leerder moet ten minste twee ware feite navors.
- Koerante, nuusberigte op televisie en onderhoude met persone in huis kan gebruik word as bronne.
- Leerders kan selfs op hul whats app groepe met hul maats saam navorsing doen.