Skryf: Beplanning

(Lesson Scheduled For: Friday, 08 May 2020)

Beplan jou Verslag

Bl. 69 Beplanning

Inhoud:

  • Hersien weer die kenmerke van ‘n verslag, bl. 63
  • Skryf ‘n nuusberig aan jou plaaslike koerant.
  • Jou verslag moet handel oor die “Lockdown” wat tans heers in Suid-Afrika.
  • Gaan doen bietjie navorsing,gebruik die internet of vra iemand in jou huis oor sekere feite van Covid 19.
  • Vandag doen ons slegs die beplanning.
  • Jou finale verslag moet 80 woorde lank wees. Ten minste 3 Paragrawe
  • Maak ‘n breinkaart.
  • In die middel is jou verslag se hoofopskrif.
  • Lees op bl. 69 wat presies van jou verwag word.

AKTIWITEITE

 

Aktiwiteit:

  • Leerder beplan sy verslag deur middel van ‘n breinkaart.
  • Leerder moet ten minste twee ware feite navors.
  • Koerante, nuusberigte op televisie en onderhoude met persone in huis kan gebruik word as bronne.
  • Leerders kan selfs op hul whats app groepe met hul maats saam navorsing doen.


TOETS JOU KENNIS