Slawehandel vervolg

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Die oorsake van slawehandel

Slawehandel

Lesbeplanning

 

Sosiale Wetenskappe Geskiedenis

 

Graad 7
Tydsduur :3 ure

 

Week: 11 Mei tot 15 Mei
 

 

Konsep : Trans – Atlantiese slawehandel, spesifiek oorsaak en gevolg.

 

 

 

 

 

 

Kernvrae

 

Wat was die oorsake van die Trans – Atlantiese slawehandel?

Hoekom het dit begin gebeur?

.

Integrasie

 

Tale, lees, skryf en redeneer.

.

   
Doelwitte

 

Kennis:

Die oorsake van die Trans – Atlantiese slawehandel.

 

Vaardighede:

Die identifisering van oorsake en gevolge.

 

Begrip:

 

Begrip dat alle gebeure ’n

oorsaak en gevolg het

 

 

 

 

Lesverloop

 

Bestudeer die video clip oor die onderwerp en lees bl. 102 en 103 in jou handboek goed deur.

 

Kyk na die PowerPoint wat die oorsake aan jou sal verduidelik.

Jy moet verstaan dat alles in die lewe, so ook die hede, toekoms en verlede (geskiedenis) oorsake het en omdat dit gebeur het, is daar gevolge.  Die gevolge wat dan gebeur skep weer nuwe oorsake en so vorm dit ’n kringloop.

Assessering

 

Geen

Nabetragting en opmerkings

 


AKTIWITEITE

Laerskool Hartenbos

Graad 7 Sosiale Wetenskappe

https://www.youtube.com/watch?v=AJ4IdFqLVMM

Maandag 11 Mei 2020

Bron: PowerPoint, SW handboek bl. 102 en 103 asook YouTube clip (Jy hoef net die eerste vyf minute van die clip te kyk, ons doen die ander werk eers later).

Werk: Lees bl. 102 en 103 sorgvuldig deur en indien jy toegang tot die internet het, kyk die aangehegte YouTube clip.  Maak seker jy verstaan waarom die Trans – Atlantiese slawehandel begin het, die redes of oorsake.  Redes en oorsake is dieselfde konsep.

Tyd 1 uur

Dinsdag 12 Mei tot Vrydag 15 Mei 2020

Bron: PowerPoint, SW handboek bl. 102 en 103 asook YouTube clip.

  • Werk: Aktiwiteit 1 bl. 103 no. 1 en 2. Jy moet ten minste 4 punte by elk noem.

Tyd: 2 ure, deel self jou tyd in.



TOETS JOU KENNIS