Sosiale Wetenskap (Geskiedenis), 13 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 13 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Mahatma Gandhi

Goeie More Gr4’s,

Julle gaan hierdie week ‘n bietjie meer SW doen. Ons gaan Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag SW doen. Aktiwiteite word op lyntjies papier gedoen. Merk asb die werk met die leerders. Bewaar die werk op ‘n veilige plek vir wanneer die skole weer begin. Hierdie is nuwe werk, dus is dit uiters belanglik.

Woensdag, 13 Mei 2020

Geskiedenis

 

Mahatma Gandhi

(As die prentjie onduidelik is kyk by printable documentation dit is daar leesbaar en baie duidelik) 


AKTIWITEITE

Aktiwiteit 1:

Kyk na die 3 foto’s van Gandhi en beantwoord die volgende vrae op jou lyntjies papier.

  1. Wat dra hy om sy kop te bedek?
  2. Watter foto is van toe hy ‘n kind was?
  3. Watter foto is geneem toe hy ‘n jong man was?
  4. Watter foto is geneem toe hy ‘n prokureur was?

Memo:

  1. Tulbande is gedra om sy kop te bedek.
  2. Prent 3
  3. Prent 1
  4. Prent 2

 



TOETS JOU KENNIS