Nelson Mandela: 'n Goeie leier en Ruitenetverwysings
Goeie more Gr4’s
Hierdie aktiwiteit volg op gister se SW aardrykskunde werk so hersien dit en beantwoord die vrae.
Aktiwiteit 3:
- Gee die ruitnetverwysings vir die volgende:
- a) die hospital
- b) die polisiestasie
- c) die skool
- Waarheen sou jy gaan as jy na D4 sou gaan?
- Waar sou jy wees as jy na C2 toe gaan?
- Waar sou jy wees as jy na A3 toe gaan?
Memo
Aktiwiteit 3: 29 April 2020
1a) C1
- b) C3
- c) D1
- Rondawels
- Huise
- Moskee
Geskiedenis
Woensdag, 29 April 2020
Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
Sy kinderjare in die Oos-Kaap
Nelson Rolihlahla Mandela is op 18 Julie 1918 naby Mthatha in die Oos-Kaap gebore. Sy pa het hom die naam Rolihlahla (wat trek die boomtak of moeilikheid maker beteken) gegee. In daardie dae het min swart kinders skoolgegaan. Mandela was baie slim. Hy was die eerste een in sy familie wat skool toe gagaan het. By die skool het swart kinders blanke name gekry. Sy onderwyser het hom Nelson genoem.
Aktiwiteit 1:
Mandela het baie name. Pas elke naam by die regte verduideliking.
1.1 Madiba
- a) ‘n stamnaam
- b) die naam wat sy pa hom gegee het
- c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.
1.2 Nelson
- a) ‘n stamnaam
- b) die naam wat sy pa hom gegee het
- c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.
1.3 Rolihlahla
- a) ‘n stamnaam
- b) die naam wat sy pa hom gegee het
- c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.Memo
Aktiwiteit 1: 29 April 2020
1.1 a
1.2 c
1.3 b
AKTIWITEITE