Sosiale Wetenskap-Graad 4, 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Nelson Mandela: 'n Goeie leier en Ruitenetverwysings

Goeie more Gr4’s

Hierdie aktiwiteit volg op gister se SW aardrykskunde werk so hersien dit en beantwoord die vrae.

Aktiwiteit 3:

  1. Gee die ruitnetverwysings vir die volgende:
  2. a) die hospital
  3. b) die polisiestasie
  4. c) die skool
  5. Waarheen sou jy gaan as jy na D4 sou gaan?
  6. Waar sou jy wees as jy na C2 toe gaan?
  7. Waar sou jy wees as jy na A3 toe gaan?

Memo

Aktiwiteit 3: 29 April 2020

1a) C1

  1. b) C3
  2. c) D1
  3. Rondawels
  4. Huise
  5. Moskee

Geskiedenis

Woensdag, 29 April 2020

 

Nelson Mandela: ‘n Goeie leier

Sy kinderjare in die Oos-Kaap

Nelson Rolihlahla Mandela is op 18 Julie 1918 naby Mthatha in die Oos-Kaap gebore. Sy pa het hom die naam Rolihlahla (wat trek die boomtak of moeilikheid maker beteken) gegee. In daardie dae het min swart kinders skoolgegaan. Mandela was baie slim. Hy was die eerste een in sy familie wat skool toe gagaan het. By die skool het swart kinders blanke name gekry. Sy onderwyser het hom Nelson genoem.

Aktiwiteit 1:

Mandela het baie name. Pas elke naam by die regte verduideliking.

1.1 Madiba

  1. a) ‘n stamnaam
  2. b) die naam wat sy pa hom gegee het
  3. c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.

1.2 Nelson

  1. a) ‘n stamnaam
  2. b) die naam wat sy pa hom gegee het
  3. c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.

1.3 Rolihlahla

  1. a) ‘n stamnaam
  2. b) die naam wat sy pa hom gegee het
  3. c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.Memo

    Aktiwiteit 1: 29 April 2020

    1.1 a

    1.2 c

    1.3 b


AKTIWITEITE

Aktiwiteit 3:

 

  1. Gee die ruitnetverwysings vir die volgende:
  2. a) die hospital
  3. b) die polisiestasie
  4. c) die skool
  5. Waarheen sou jy gaan as jy na D4 sou gaan?
  6. Waar sou jy wees as jy na C2 toe gaan?
  7. Waar sou jy wees as jy na A3 toe gaan?

 

Memo

Aktiwiteit 3: 29 April 2020

1a) C1

  1. b) C3
  2. c) D1
  3. Rondawels
  4. Huise
  5. Moskee

Geskiedenis

Aktiwiteit 1:

Mandela het baie name. Pas elke naam by die regte verduideliking.

1.1 Madiba

  1. a) ‘n stamnaam
  2. b) die naam wat sy pa hom gegee het
  3. c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.

1.2 Nelson

  1. a) ‘n stamnaam
  2. b) die naam wat sy pa hom gegee het
  3. c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.

1.3 Rolihlahla

  1. a) ‘n stamnaam
  2. b) die naam wat sy pa hom gegee het
  3. c) die naam wat hy op die eerste dag by die skool gekry het.

Memo

Aktiwiteit 1: 29 April 2020

1.1 a

1.2 c

1.3 b



TOETS JOU KENNIS