Hulpwerkwoorde
Taalfokus: bl.68
Hulpwerkwoorde:
Hierdie woordjie HELP die werkwoord.
Onthou: Die werkwoord is die woord in die sin wat ons kan DOEN.
Daar is twee tipes hulpwerkwoorde:
- Hulpwerkwoorde van TYD:
- HET
Hierdie woord plaas die sin in verlede tyd.
- Hulpwerkwoord van WYSE:
- KAN/KON
- WIL/ WOU
- SAL/SOU
- MOET/MOES
Hierdie woorde dui aan of iets moontlik of onmoontlik is.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
- Leerder doen aktiwiteit Oefen Taal, bl. 68; nommer 4-6