Deurlopende Assessering
Bl. 70, Platinum handboek
- Lees deur die aktiwiteit op bl. 70
- Verduidelik terme wat leerder nie verstaan of laat leerder die woorde in woordeboek soek.
- Basisvorme: Die kleinste deel van die woord wat op sy eie kan staan.
- Hersien verlede week en hierdie week se “Oefen met Taal”- stukkies vir sekere vrae.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
- Voltooi Deurlopende Assessering, bl. 70
- Doen al die vrae asseblief.