Taalfokus Deurlopend

(Lesson Scheduled For: Friday, 15 May 2020)

Deurlopende Assessering

Bl. 70, Platinum handboek

  • Lees deur die aktiwiteit op bl. 70
  • Verduidelik terme wat leerder nie verstaan of laat leerder die woorde in woordeboek soek.
  • Basisvorme: Die kleinste deel van die woord wat op sy eie kan staan.
  • Hersien verlede week en hierdie week se “Oefen met Taal”- stukkies vir sekere vrae.

AKTIWITEITE

 

Aktiwiteit:

  1. Voltooi Deurlopende Assessering, bl. 70
  2. Doen al die vrae asseblief.


TOETS JOU KENNIS